Gerhard Van Niekerk

Gerhard Van Niekerk

Ek word nou gecoach deur Armand vir 11maande. Ek het begin deur vir hom 'n boodskap te stuur op Instagram. Armand het baie vriendelik en behulpsaam voor gekom. Soo het ons saam begin n plan saam sit oor waar ons gaan begin. Met sy agter grond in gym en diet het ons besluit om spier massa op te tel en n bulk begin. Saam net die manier hoe hy as n coach my hanteer het en begin leer het oor hoe dinge werk in die veld van gym en diet het ek kla besef eks by die regte plek. Ons het goed an gegaan deur die bulk het baie goed spier mass op getel en was in n goeie plek gewees en toe het ek hom ook gevra om my te prep vir my eerste show. En toe het ek eers gesien hoe slim en op datum Armand retig is om mens se lyf in te skop met die regte eet plan en gym plan als werk saam as dit kom by hom nie net een op sy eie nie. En in n show prep is dinge rof en hy was daar elke min om my rustig te hou en om my presies te se hoekom hy sekere goed doen en nie doen nie. Ons is ook op n groep waar mens kan video call en net al jou vra word reg beantwoord. Ek dink nie mense besef hoe belangrik dit is om iemand in jou kant te he wat regtig weet wat hy doen nie en dis verseker Armand. Maak mens rustig as mens te veel in jou kop is en kom dan meer as n vriend voor as iemand wat jy betaal vir sy diens en dis baie skaars in die lewe. Soo van my kant af beste besluit nog ooit om my lyf en my pasie vir die sport na die next level toe te vat en Armand het dit als waar gemaak om in die beste shape te kom en om my eerste show te kon doen . Wat vir my die meeste uit staan van hom as n coach is net die knowledge van jou lyf diet gym en als wat daar saam kom maak mens regtig rustig en kan weet mens sal uit kom waar jy wil wees. En wat ook regtig lekker is hy is net n call of n video call weg of gou n sms as mens nie iets weet of mooi vestaan nie. Dit help baie regtig. Van my kant af baie happy waar ek is en mens kan dit sien want eks al amper n jaar by hom en ons gaan nie stop nie.
Back to blog